Man moet hof toe wat drankie 'mors'

2011-01-27 09:34
Tweets Share Share line Print

Durban - Die Albertonse man wat van aanranding aangekla word nadat ’n drankie glo op pres. Jacob Zuma gemors is, sal oor twee maande verhoor word nadat sy aansoek om die geskil buite die hof te skik van die hand gewys is.

A. Gyaparsad, Daryl Peense (31) se prokureur, het vertoë tot adv. Simphiwe Mlotshwa, KwaZulu-Natal se direkteur van openbare vervolging, gerig dat die saak vir alternatiewe geskilbeslegting verwys word.

Alternatiewe geskilbeslegting is deel van herstellende geregtigheid.

Herstellende geregtigheid behels onder meer dat die betrokke partye byeen kom, dat die oortreder tot die besef gebring word wat die impak van sy optrede was en dat ooreengekom word hoe die saak reggestel kan word.

Thami Ntuli, staatsaanklaer, het Woensdag tydens Peense se verskyning in die Durbanse landdroshof ’n brief van die provinsiale vervolgingsgesag by die hof ingedien waarin die versoek vir alternatiewe geskilbeslegting van die hand gewys word.

Volgens Natasha Ramkisson, woordvoerder van die vervolgingsgesag, was Mlotshwa van mening dat dit beter sal wees as die saak op deursigtige wyse in ’n ope hof aangehoor word, aangesien Zuma ’n openbare figuur is.

Die aanklag teen Peense spruit uit ’n voorval op verlede jaar se July-perdewedren waartydens ’n drankie glo op Zuma gemors is toe die staatshoof verbygeloop het.

Peense sal op 22 Maart verhoor word.

Ntuli het aangedui die staat het drie getuies en die verdediging twee.

- Volksblad

Lees meer oor: jacob ­zuma  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
58 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.