Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man met ongeslypte diamante betrap

2012-05-20 19:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man is in Malmesbury in hegtenis geneem vir die besit van 14 ongeslypte diamante, het die polisie in die Wes-Kaap Sondag gesê.

Volgens kapt. Frederick van Wyk is die 30-jarige man Saterdag omstreeks 19:00 in hegtenis geneem.

“Polisiebeamptes wat op patrollie was het die bestuurder en drie passasiers van 'n motor wat op ‘n verdagte plek in Malmesbury geparkeer was, deursoek.”

Een van die mans het die 14 diamante in sy beursie gehad.

Die geskatte waarde van die diamante was nie onmiddellik bekend nie.

Die man word aangekla van die besit van ongeslypte diamante en sal na verwagting Maandag in die Malmesbury-landdroshof verskyn, het Van Wyk gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: malmesbury  |  diamante
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vicki Maree sê... Ok julle het geldige punte stem en ek waardeer ander se menings! Al wat ek se is. Wie het die land gebou waar hy was? Hoekom was daar n tyd dat SA se geldeenheid goed was? Ons het of oF kom ons se ons voorvaarders het iets v hierdie land gemaak! Hoekom moet ons onself beperk tot n klein stukkie v hierdie land? Hierdie land behoort aan ons ook! Al wat ek se why take 2nd best? Nee ek se nie apartheid was goed nie! Maar ek se ook nie almal kan oor ons loop nie! Hoekom nie saamstaan en die land maak dat hy reg is nie! Dit voel net vir my of die outjies net aan hulself dink! Hoekom nie ons voet neersit en de he'll hiermee ons almal is nie happy met wat ons kry nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.