Man lieg glo vir polisie oor rooftog

2010-09-03 01:16
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Dertigjarige man is vir meinedigheid in hegtenis geneem nadat hy ‘n vals rooftog aan die polisie gerapporteer het, het die polisie in die Wes-Kaap Donderdag gesê.

“Die man het erken dat hy gelieg het oor die rooftog  wat kwansuis Donderdagoggend plaasgevind het, “ het ao. Bheki Xulu, polisiewoordvoerder, gesê.

Volgens Xulu het die man beweer dat drie verdagtes hom buite sy huis genader het en aangedring het op geld. Die verdagte het aan die polisie gesê dat hy verskeie steekwonde opgedoen het nadat ‘n geveg uitgebreek het tussen hom en die beweerde verdagtes.

Hy het verder beweer dat die verdagtes met sy selfoon en geld op die vlug geslaan het.

Die man sal Vrydag in Kaapstad in die hof landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  meineed

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sirrion sê... SeeVeeDeeEl, afhangende van my gemoedstoestand die betrokke dag natuurlik. As ek hier op 'n 8 tot 10/10 is dan sal ek net wegstap en glimlag. As ek die dag hier van 'n 4 tot 7/10 is, sal ek hom/haar bietjie tart (sonder vloekwoorde natuurlik) Laastens, van 1 tot 4/10 sal ek weereens net wegstap, as dit in die parkeerarea gebeur, soos wat baie die geval is, net wag tot hy in die gebou is, en al vier deure gaan krap tot op die metaal, of as dit in die winkelsentrum is, sy kind van agter af pootjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ 5-dr
2011
R 139,990.00

FORD

Fiesta 1.6 TDCi Trend 3-dr Dsl MY06
2006
R 109,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 229,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.