Man kry lewenslank vir niggie se verkragting

2011-06-28 16:04
Tweets Share Share line Print

Komatipoort – ‘n Man van Mpumalanga is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy sy niggie verkrag het.

Die 39-jarige man, wie se naam nie bekendgemaak word nie om die kind se identiteit te beskerm, is in die Tonga-streekshof naby Komatipoort gevonnis.

“Die man is in Maart verlede jaar gevonnis nadat hy die kind in hul huis in Masibekela, suid van Komatipoort, verkrag het,” het polisiewoordvoerder sers. Mzwandile Nyambi Maandag gesê.

Hy het die slagoffer se familie gekomplimenteer vir die feit dat hulle nie gehuiwer het om die saak aan te meld nie.

“In meeste gevalle rapporteer familielede nie verkragtings wat deur ander familielede gepleeg word nie en gevolglik bly die slagoffers in traumatiese omstandighede saam met hul verkragters,” het Nyambi gesê.

Die man het glo sy niggie weggeroep van haar vriende buite en het haar beveel om huis toe te gaan en te bad.

“Terwyl sy uitgetrek het, het hy haar na sy kamer geneem en haar verkrag,” het Nyambi gesê.

Die kind het glo vir haar suster vertel, wat gevolglik hul ma vertel het.

“Die ma het die voorval by die polisie aangemeld en ‘n dokter het die verkragting bevestig,” het Nyambi gesê.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- African Eye

Lees meer oor: misdaad  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.