Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man kry R50 000 vir onwettige inhegtenisname

2012-03-22 15:07
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die polisie moet ‘n Wes-Kaapse man R50 000 in skadevergoeding betaal nadat hy onwettig in hegtenis geneem en aangehou is, het die appèlhof Donderdag beslis.

Die hof het ‘n appèlaansoek deur die minister van veiligheid en sekuriteit verwerp teen ‘n beslissing deur die Wes-Kaapse hooggeregshof dat die inhegtenisname en aanhouding van Johannes Swart, wat ‘n polisiebeampte was, onwettig is.

Die appèlhof het geen rede gevind om in te meng met die hooggeregshof se toekenning van R50 000 plus rente in skadevergoeding nie.

Swart is in Mei 2007 deur ‘n konstabel sonder ‘n lasbrief in hegtenis geneem nadat hy vermoed het Swart het dronk bestuur. Hy is by die De Doorns-polisiestasie aangehou.

Die aanklagte teen hom is die volgende dag teruggetrek nadat toetse getoon het sy bloedalkoholvlak ten tyde van die voorval was onder die toelaatbare wettige perk.

Die sleutelaspek in die appèlsaak het gehandel oor of die blote reuk van alkohol genoeg was om die beampte wat Swart in hegtenis geneem het ‘n redelike vermoede te gee dat Swart dronk was.

Swart se motor het in die vroeë oggendure in ‘n sloot op ‘n gevaarlike draai beland.

Toe hy twee polisiebeamptes voorgekeer het om hom te help, is hy in hegtenis geneem.

Die appèlhof het beslis dat die vermoede deur die beampte wat die arrestasie gemaak het, nie regverdig was nie, en gevolglik was die inhegtenisname en aanhouding onwettig.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: polisie  |  dronkbestuur  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Neels Pretorius sê... Stinkie hoe lank was jou vinger in jou anis Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.