Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man kritiek wat in e-tolstasie vasjaag

2012-06-17 08:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man is kritiek beseer toe hy in die vroeë oggendure op die N1 naby Rivonia-weg met sy motor in 'n e-tolstasie vasgejaag het, het Netcare 911 berig.

Die oorsaak van die ongeluk is steeds nie duidelik nie, en sal deur die polisie ondersoek word.

Dit wil voorkom of die motor die pad verlaat het, die tolstasie se betonversperring getref het en omgeslaan het.

Personeel van Netcare911 het met hulle aankoms op die toneel gevind dat bestuurder steeds in die motor vasgekeer was.

Die paramedici het die man behandel terwyl die brandweer lewenskake en ander hidrouliese toerusting gebruik het om hom uit die voertuig te bevry.

Die man is op die toneel gestabiliseer en na die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

Lees meer oor: rivonia  |  ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Robin Mc Dee sê... @ Blip - die ANC regering het die kommando-stelsel tot niet gemaak - 'n stelsel wat die staat bittermin gekos het om te bedryf en baie effektief was ! (Maar ons weet hoekom !) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 08:10 AM
    Road name: Garsfontein Road Westbound
    DELAYS between Solomon Mahlangu Drive and January Masilela Drive
  • Wednesday Florida Lake - 08:02 AM
    Road name: Main Reef Road
    ACCIDENT at Westlake Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.