Man koelbloedig op N1 doodgeskiet

2010-04-30 09:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Man is doodgeskiet terwyl hy Vrydagoggend op die N1 in Johannesburg gery het, het die polisie in Gauteng gesê.

Lt.kol. Lungelo Dlamini het gesê die polisie het die ongeïdentifiseerde man omstreeks 02:00 Vrydagoggend gevind.

"Hy het 'n skietwond aan sy kop gehad en sy motor het teen 'n betonmuur langs die N1-Noord gebots, het Dlamini gesê.

Die voorval het tussen die Rivonia- en Buccleuch- wisselaars plaasgevind.

Dlamini het gesê die oorsaak van die voorval is onbekend.

Daar word vermoed dat die man uit 'n ander motor geskiet is.

Geen ander inligting was onmiddellik beskikbaar nie.

– Sapa

Volg Nuus24 op Twitter




 

Lees meer oor: misdaad  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Tanya Van Heerden sê... Ek stem saam met die finale beslissing.. Ek dink dat Julius Malema vir hom moet kry. Hy het gedink dat hy kan maak en breek soos hy wil en ha ha ha toe dop hy n moerse toets.. Hoop sy mond sal nou bietjoie toe bly. Hy het seker ook gedink dat almal vir hom gaan opstaan. Welcome to the real world. Die dae van apartheid bestaan nie meer nie Julius.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 2400i Estate MPV MY03
2003
R 121,000.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.