Man in oog gesteek tydens rooftog

2010-03-05 18:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die eienaar van ‘n Chinese winkel is Vrydagoggend gedurende ‘n gewapende rooftog in die oog gesteek, het polisie in die Oos-Kaap gesê.

Drie mans het die winkel op Sutherlandstraat om 09:00 binnegegaan en aangedring op geld, waarna hulle die eienaar in die oog gesteek en kliënte met ‘n pistool gedreig het, het supt. Mzukisi Fatyela gesê.

Die rowers het gevlug nadat hulle R1 000 gesteel het.

“Twee van hulle het weggekom, maar een, wat ‘n speelgoedgeweer by hom gehad het, is in hegtenis geneem.

“Die een met die regte vuurwapen het weggekom met die geld. Ons hoop dat die inhegtenisname ons sal lei na die ander twee.”

Die man sal Maandag in die landdroshof in Mthatha verskyn op aanklagtes van gewapende roof en aanranding.

- Sapa

 

Lees meer oor: rooftogte

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Albert sê... Nee Richard Branson moes als waarmee hy besig was net so gelos het, ingevlieg het, Dlamini ontmoet het, en op 'n nuus konferensie namens Virgin Active en al die wittes wat daar werk en oefen vir al wat swart en ongemanierd is onverskoning gesmeek het met 'n paar dollar toegiffie om tog asseblief vergewe te word. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
2000
R 56,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2011
R 345,900.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 Sedan 1.3 Plus
2011
R 129,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.