Man in hof ná raadslid verdwyn

2010-01-13 11:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man wat in hegtenis geneem is na die verdwyning van ‘n Ekurhuleni-raadslid is met kringtelevisiekameras afgeneem waar hy die slagoffer agtervolg.

Die Sowetan het Woensdag berig dat videomateriaal duidelik wys hoe Vusi Twala die raadslid vanaf ‘n bank, waar hy R700 getrek het, agtervolg.

Die beeldmateriaal wys glo ook hoe Twala by die Naledi-winkelsentrum sowat R1000 uit raadslid Godfrey Mbethe se rekening trek. Daar is ook verdere bewyse dat geld by die Eastgate-winkelsentrum uit die rekening onttrek is.

Twala het Dinsdag in die streekhof in Benoni verskyn en staar klagtes van moord, rooftog, ontvoering en bedrog in die gesig.

Dít kom nadat Mbethe in Julie verlede jaar verdwyn het.

Die staat beweer dat Twala en vier ander verdagtes Mbethe glo ontvoer, beroof en toe vermoor het.

Volgens kapt. Frikkie Steyn, ondersoekbeampte, is Twala se saak tot 13 Februarie uitgestel en sal hy in aanhouding bly tot dan.

– Sapa
 

Lees meer oor: vermiste persone  |  rooftog  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

sanet1234 sê... Met ander woorde, dit is doodnormaal sou Paul Kruger se standbeeld nakend op die plein vertoon was, terwyl hy gelewe het? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.