Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man in hof ná Bredasdorp-tiener sterf

2013-02-08 09:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Tweede man wat met die verkragting, moord en verminking van 'n Bredasdorpse tiener verbind word, sal Vrydag in die hof verskyn, het die Cape Argus berig.

Die 21-jarige man sal in die Bredasdorp-landdroshof verskyn. 'n 22-jarige man het Dinsdag in dieselfde hof in verband met die misdaad verskyn.

Anene Booysen is Saterdag met ernstige beserings na 'n plaaslike hospitaal geneem nadat sekuriteitswagte by 'n bouterrein op haar afgekom het. Sy is later na die Tygerberg-hospitaal oorgeplaas, waar sy Saterdagaand gesterf het.

Haar tante, Wilma Brooks, het huilend haar beserings aan die koerant beskryf.

"Haar keel was gesny, al haar vingers en albei haar bene is gebreek, 'n gebreekte glasbottel is in haar opgedruk en haar maag is oopgesny. Dit wat veronderstel was om in haar liggaam te wees, het op die toneel gelê waar sy gevind is."

Anene se grootmaakma, Corlia Olivier, het gesê sy het Saterdagoggend uit haar hospitaalbed na haar geroep.

"Vandat ek by die deur ingestap het, kon ek haar hoor skree 'my ma, my ma, help my asseblief'. Dit was sonder dat sy geweet het ek is daar."
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  verkragtings  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Boer Sal Ek Bly sê... Die andw Salie Die nuwe geslag gaan nie n kaans kry om te verkoop nie. want ons is in n 2de zimbabwe daar sal net gevat word,want die klomp se mos ons( die BOER) het hul grond gesteel dan kom hier Groot k.k, en kyk maar as hul n plaas besit dit is n f.op Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:58 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane between Gilloolys Interchange and the Van Buuren Road exit - DELAYS
  • Wednesday Bedfordview - 13:36 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.