Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man in Charlize Theron se ou huis vermoor

2012-10-03 10:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man van Benoni is in dieselfde huis vermoor waarin die aktrise Charlize Theron grootgeword het, het The Star Woensdag berig.

Die Oscar-bekroonde aktrise se ma, Gerda, het haar man uit selfverdediging in dieselfde huis in 1991 geskiet.

Die man, Barry Newland, wat Vrydag vermoor is, het sy onderneming vanuit die perseel in Sewendestraat, Rynfield bedryf.

Volgens lt. Nomsa Sekele, 'n polisiewoordvoerder, het vyf rowers toegang tot die eiendom verkry deur voor te gee hulle stel belang om een van Newland se vriendin, Joy Preft, se motors te sien.

Newland se tuinier en huishulp het die mans ingelaat. Hulle het Newland vasgemaak toe hy by die huis kom en 'n plastieksak oor sy kop vasgebind, waarna hy versmoor het.

Die tuinier en huishulp is na 'n ander kamer geneem, waar hulle ook vasgemaak is.

Sekele het gesê Newland is met sigarette en 'n strykyster gebrand. Newland se vriend, Chris Ehlers, het dit egter ontken.

'n Selfoon is tydens Vrydag se voorval gesteel. Preft het gesê 'n skootrekenaar, twee kameras, 'n iPod en twee goue hangertjies is ook gesteel.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Theron se ma het in 1991 haar pa geskiet toe hy dronk by die huis aangekom en gedreig het om haar ma en dogter met sy haelgeweer te skiet.

Gerda was nie vervolg nie omdat sy uit selfverdediging opgetree het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: benoni  |  moorde  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Net sê... Dit is wat moet gebeur. Die kinders moet van kleins af sien dat sulke dade met die doodstraf gestraf moet word. Moontlik neem dit af in die toekoms indien meer kinders so geleer word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.