Man gryp tienermeisie in Roodepoort

2011-10-12 14:30
Tweets Share Share line Print

Louise de Waal

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Johannesburg – ‘n Man het na bewering ‘n tienermeisie op pad skool toe in Roodepoort aan die Wes-Rand ontvoer, het die polisie gesê.

‘n Grys Toyota Hilux-bakkie het Woensdagoggend omstreeks 07:00 langs twee meisies op die hoek van Rina- en Hermanstraat in White Ridge stilgehou, het lt.kol. Tshisikhawe Ndou gesê.

“’n Man het uitgeklim en die tiener beveel om in die voertuig te klim. Toe die meisie geweier het, het hy ‘n vuurwapen op haar gerig..."

Die ander meisie het weggehardloop en die bakkie het met Louise de Waal, haar 17-jarige vriendin, weggery.

Beide meisies is leerlinge aan die Hoërskool Die Burger in Roodepoort.

Ndou sê die verdagte het bruin hare en is tussen die ouderdom van 20 en 30.

Die vermiste meisie het ‘n rooi en swart romp en ‘n swart trui met ‘n geel kraag gedra.

Ndou sê die polisie is besig om ‘n identikit saam te stel.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: louise de waal  |  ontvoerings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
91 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.