Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man beseer in padwoede-aanval

2012-03-12 11:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man is oor die naweek beseer toe hy in ‘n vermeende padwoede-aanval deur die bestuurder van ‘n minibus-taxi geslaan is, het ‘n berig Maandag gesê.

Alan Molaudi het op Jan Smuts-rylaan in Hyde Park gery toe ‘n taxi voor hom ingesny en hom gedwing het om stil te hou, het The Star berig.

Volgens Molaudi het hy probeer om met die bestuurder te praat, maar dié het op hom gevloek.

By die volgende verkeersligte het die taxi-bestuurder agter hom stilgehou en met ‘n knopkierie uit sy voertuig geklim.

Molaudi het ook uit sy voertuig geklim en is deur die taxibestuurder op sy arm geslaan. Passasiers in die taxi het die aanval glo probeer keer.

Die taxibestuurder het Molaudi se motorsleutels uit die motor geneem en hom verhoed om verder te ry.

Hy is in die ribbes en teen ‘n vinger geslaan en het gevolglik breuke opgedoen.

“As hy ‘n geweer gehad het, sou hy my geskiet het. Ek is kwaad. Ek weet nie of ek reg gaan kom nie. Ek kan nie vir lank asemhaal nie, want my bors is seer en my neus is toe. Ek kan nie reg loop nie. Al wat ek kort is geregtigheid.”

Molaudi het daarin geslaag om die taxi se registrasienommer te memoriseer en die polisie het bevestig dat ‘n saak aanhangig gemaak is.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: padwoede
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pacman Return sê... Hulle is bang hy ontsnap. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
  • Wednesday Jet Park - 10:26 AM
    Road name: Jet Park Road Southbound
    ACCIDENT near the N12 Highway Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.