Man beboet ná hy whiskey op Zuma mors

2011-11-30 14:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die man wat daaraan skuldig bevind is dat hy 'n drankie op pres. Jacob Zuma gemors het, is Woensdag met R8 000 beboet.

Daryl Peense is vroeër aan aanranding skuldig bevind ná die voorval verlede jaar by die Durban July-perdewedren.

'n Proefbeampte het vroeër getuig Zuma onthou nie dat Peense drank op hom gemors het nie.

Masisi Modikoane, proefbeampte, het getuig in die verhoor van Peense, wat in Julie vanjaar weens dié voorval aan aanranding skuldig bevind is.

“Toe ek met die president gepraat het, het hy gesê hy ken Peense nie en het nie gesien dat hy ’n drankie op hom mors nie.”

Sy het ’n opgeskorte vonnis vir Peense voorgestel sodat hy ’n rehabilitasieprogram vir ’n alkoholprobleem kan volg.

Peense het in sy verhoor ontken hy het sy drankie doelbewus gemors en aangevoer mense het teen hom gestamp in ’n poging om Zuma beter te kan sien.

Volgens hom was hy dronk en het hy op ’n balkon gestaan.

Modikoane het gesê tydens hul onderhoud was Peense oop en positief. “Hy het my vrae beantwoord en het saamgewerk.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: daryl peense  |  jacob zuma  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.