Man agter tralies, ná hy seun se aanvaller doodmaak
2010-02-02 01:09
Kaapstad – ‘n Man van Mitchells Plein is in hegtenis geneem nadat hy ‘n 28-jarige man doodgeskiet het.
Agt mans, gewapen met grawe en vuurwapens het die man se huis binnegestorm, terwyl hy en sy familie oor die naweek by sy huis byeengekom het.
Volgens Ian Williams, ‘n polisiewoordvoerder, word die eienaar van die huis daarvan beskuldig dat hy een van die mans doodgeskiet het, nadat hulle sy tienerseun aangerand het.
Vir die volledige storie, besoek iol