Man 102 jaar tronk toe vir reeks misdade

2011-11-11 20:06
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Man van KwaZulu Natal is ‘n tronkvonnis van 102 jaar opgelê nadat hy oor 'n tydperk van ses maande ‘n reeks misdade gepleeg het.

Sibusiso Liberty Mtshali (25) is skuldig bevind aan 15 misdade wat hy tussen Desember 2008 en April 2009 gepleeg het, het kaptein Thulani Zwane in ‘n verklaring gesê.

Hy is onder andere aan moord, poging tot moord, diefstal, ontvoering, verkragting en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen skuldig bevind.

In Desember 2008 het hy op ‘n groep mense wat opsoek was na hul vee in Isikebhe begin skiet.

Hy het na ‘n ruk nie meer ammunisie oorgehad nie en het een van die slagoffers probeer keelafsny.

Die volgende maand het hy twee mense in Bhadeni  van hul kontant en selfone beroof en gedreig om hulle met ‘n kettie te skiet.

Daarna het hy ‘n paartjie ontvoer, die man weggejaag en die vrou verkrag.

In April 2009 het hy ‘n man doodgeskiet en ‘n ander beseer toe hy ‘n winkel in Paulpietersburg beroof.

Mtshali is in Julie 2009 in Paulpietersburg in hegtenis geneem en 'n ongelisensieerde vuurwapen is in sy besit gevind.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdade  |  hofsake

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.