Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mamphela Ramphele 'wil land van drome' herbou

2013-02-18 11:29
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Dr. Mamphela Ramphele het Maandag op 'n mediakonferensie in Johannesburg aangekondig dat sy 'n "politieke platform" gaan stig om die "land van ons drome" te herbou.

"My reis is 'n reis van 'n soeker wat droom van 'n beter toekoms vir almal," het sy gesê.

"Ek is nie 'n messias nie, maar ek is bereid om 'n brug tussen dié generasie en die kinders te bou. Ongelukkig het die land van ons drome weggekwyn. Ons moet aan ons kinders sê : Ons het julle gefaal."

Sy het ook gesê dit was nooit in haar toekomsplanne om 'n politieke party te stig of om by 'n politieke party aan te sluit nie.

Die naam van die forum is Agang, wat beteken om te bou.

Sy het haar vriende en familie bedank vir hul teenwoordigheid by die geleentheid.

Die aankondiging kom ná maande se bespiegeling oor die moontlikheid dat dié akademikus en aktivis haar by die DA gaan aansluit, of haar eie politieke party gaan stig.

Ramphele het verlede week met onmiddellike effek as voorsitter van Gold Fields bedank "om haar sosio-ekonomiese en politieke werk voort te sit", het Sven Lunsche, woordvoerder van die maatskappy, verlede week in 'n verklaring gesê.

Lunsche het gesê Cheryl Carolus, 'n nie-uitvoerende direkteur, sal Ramphele opvolg.

Ramphele het ’n geskiedenis as voorstander van die swartbewussynsideaal tydens die bevrydingstryd, is ’n voormalige rektor van die Universiteit van Kaapstad en leidende figuur by die Wêreldbank.

Helen Zille, DA-leier, het verlede jaar probeer om Ramphele sover te kry om by die DA aan te sluit, maar Ramphele het gekies om haar eerder toe te spits op die Citizens’ Movement, ’n nie-regeringsorganisasie wat sy gestig het om maatskaplike verandering te versnel, is vroeër berig.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: mamphela ramphele  |  politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Polisiespeurders en die aanklaers het weereens erg verbrou, maar dit bewys weereens dat daar 'n helse groot verskil is tussen BEWEER en BEWYS. En in 'n regstaat waar 'n enkeling hom teen die reuse-gesag van die Staat te staan bevind na hy aangekla is, is dit reg dat die magtige staat sy bewerings deeglik moet bewys. As die Staat -- met al sy hulpmiddels, top regslui en limietlose geld -- nie na behore 'n waterdigte saak kan maak nie, moet elke aangeklaagde vry kan wegloop. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bramley - 07:23 AM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at High Road - POINTSMEN on duty
  • Wednesday North Riding - 07:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing & Forwarding Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.