Malema waarsku Tito oor uitlatings

2009-10-13 05:00
Tweets Share Share line Print

Empangeni – Tito Mboweni gaan nie ‘n goeie posisie in die ANC kry as hy aanhou om te sê dat Suid-Afrikaanse myne nie genasionaliseer gaan word nie, het Julius Malema, die president van die ANC Jeugliga, Maandag gesê.

“Ons wil nie Tito se verklaring hê dat die myne nie genasionaliseer gaan word nie. Tito is niks in die ANC nie. As hy aanhou gaan hy nie goed benut word nie,” het Malema aan die studente by die Universiteit van Zululand se Empangeni kampus gesê.

Die jeug-vleuel sal seker maak dat Suid-Afrikaanse myne genasionaliseer word sodat die inkomste wat gegenereer word gebruik kan word om dienslewering te verbeter.

“Ek wil vir julle sê dat belasting alleen na mense in Botswana kan omsien. In Botswana besit De Beers 49% en die regering 51%. Die geld wat in myne gemaak word, word gebruik om mense se lewens daar te verbeter.

Volgens Malema het die ANC Mboweni vir ‘n lang tyd gemonitor en is sy kontrak as president van die Reserwebank nie hernu nie as gevolg van sy gedrag.

“Ons weet dat hy voor Polokwane sieninge oor president Jacob Zuma gehad het. Ons weet dat hy nie van Zuma gehou het nie.”

Daar was protes in die media toe Malema eers ‘n beroep op Suid-Afrikaanse myne gedoen het om genasionaliseer te word.

 - Sapa
 

Lees meer oor: tito mboweni  |  julius malema

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.