Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema-vennoot onder kuratorskap geplaas

2013-01-20 14:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema se sakevennoot en vertroueling Lesiba Gwangwa is onder voorlopige kuratorskap geplaas, berig Sunday Independent.

Dít is 'n poging deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) om miljoene rande in onbetaalde belasting van die eens magtige en invloedryke sakeman van Limpopo te verhaal.

SAID wil die 33-jarige sakeman se 16 eiedomme en voertuie – wat miljoene rande werd is – verkoop.

Sy naam het verskeie kere opgekom in ondersoeke na korrupsie, wat verband hou met staatstenders in Limpopo.

Die koerant kon nie vasstel hoeveel die man, wat Mr. Cash genoem word, skuld nie, maar die bedrag word op miljoene rande geraam. Jan Taks wil dus elke transaksie van Gwangwa nagaan.

SAID het verlede week 'n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien. Die voorlopige bevel gee Gwangwa tot 15 Februarie kans om redes te verskaf hoekom dit nie gefinaliseer moet word nie.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Christo van der Merwe sê... En indien 'n mens nou nie weet of iemand Khoi, San, Nama, Khoran of Griekwa is nie? Is bruinmens (net soos witmens) dan aanvaarbaar? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 15:55 PM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge - expect peak-time delays in the area
  • Friday Roodepoort - 15:53 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive - DELAYS both ways
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.