Malema vandag weer in hof

2009-09-21 10:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, sal na verwagte vandag op aanklagte van haatspraak in die gelykheidshof onder kruisverhoor geplaas word.

Die klag deur die Sonke Gender Justice Network kom nadat Malema in die publiek verklaar het dat die vrou in die Zuma verkragtingsaak “’n lekker tyd” gehad het.

Landdros Colleen Collis het verlede maand die klag van diskriminasie teen Malema geskrap, maar het benadruk hy moet steeds op die klagte van haatspraak en teistering voorkom.

Malema is vasberade om nie vir die uitspraak om verskoning te vra nie en dring daarop aan dat hy buite konteks aangehaal is.

Hy het in Januarie voor studente van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie gesê: “Diegene wat ‘n lekker tyd gehad het, sal bly tot die son opkom en vra vir ontbyt en taxi-geld.”

“Dié oggend het dáái vrou ontbyt en taxigeld gevra.”

Malema het verwys na ‘n verkragtingsaak teen Jacob Zuma, waarvan hy vrygespreek is voor hy president geword het.

Sonke Gender Justice Network het gesê dat sulke uitsprake mites rondom verkragting laat voortbestaan.

Dit ondermyn hulle pogings om jongmense in te lig oor verkragting en om sodoende seksuele geweld te voorkom.

Hulle dring daarop aan dat Malema om verskoning vra en eis R50 000 in skadevergoeding.

Die geld sal aan ‘n skuiling vir mishandelde vroue geskenk word.

- Sapa

Lees meer oor: hof  |  julius malema

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.