Malema stuur dreig-SMS aan Cronin

2009-12-13 14:42
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het ‘n dreigende SMS aan Jeremy Cronin, die SAKP se adjunk-sekretaris-generaal, gestuur ná ‘n vernederende verskyning van Malema by ‘n SAKP-konferensie, het City Press Sondag berig.

“As jy dink jy het vir my ‘n les geleer, wag tot jy sien wat kom in jou rigting,” het Malema glo vir Cronin per SMS gestuur nadat hy by die SAKP se konferensie in Polokwane uitgejou is.

City Press berig verskeie leiers binne die ANC en die SAKP het die SMS bevestig.

Cronin wou nie die SMS aan City Press bevestig nie en het net Malema se taalgebruik as “nogal los” beskryf. “Ek ignoreer daardie soort ding.”

“Ons wil ‘n konstruktiewe verhouding  hê, nie met die individue nie, maar met die ANCYL in die geheel,” het Cronin gesê.

Cronin en Malema het verlede maand vyandige woorde gewissel. Cronin het in die SAKP se nuusbrief gesê diegene wat wil hê myne moet nasionaliseer, soos Malema, verstaan nie die ekonomie van die kwessie nie.

Malema het teruggevuur en Cronin as ‘n “wit messias” beskryf.

Nie die ANCYL of die SAKP kon vir kommentaar bereik word nie.

-    Sapa
 

Lees meer oor: julius malema  |  sms  |  jeremy cronin

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.