Malema steun Chuene

2009-10-01 12:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema, die leier van die ANC-jeugliga, het Donderdag sy ondersteuning vir Leonard Chuene, die president van atletiek Suid-Afrika (ASA) uitgespreek.

Hy het gevra dat borge soos Nedbank getrou bly aan die organisasie.

“Ons glo dat die pogings om hom as president te skors vir sy opregte pogings om Caster Semenya te beskerm opportunisties is en moet verwerp word,” het Malema aan verslaggewers in Johannesburg gesê.

Hy het gesê dat die ANCYL met Chuene ontmoet het om die Semenya geslagstoetsing saga te bespreek en dat hy (Chuene) gesê het dat hy sal bedank as dit is wat die land se leierskap wil hê.

Maar Malema het gesê dat die ANCY aan Chuene gesê het dat dit nie vir hom nodig sal wees om te bedank nie.

Malema het ook ‘n versoek op borge gedoen om betroubaar aan ASA te bly.

“Nedbank dreig dat hulle gaan onttrek...laat hulle onttrek,” het Malema gesê.

Hy het ook gevra hoekom nie een van die drie Suid-Afrikaanse medalje-wenners van die Wêreld Atletiekkampioenskappe borgskappe aangebied is nie.

Die maatskappye ondersteun nie hierdie kinders van Afrika nie,” het hy bygevoeg.

 - Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.