Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema se prokureur bevestig lasbrief

2012-09-21 23:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema se prokureur het Vrydag bevestig dat 'n lasbrief vir sy inhegtenisneming uitgereik is.

"Ons het bevestiging van die owerhede ontvang dat daar 'n lasbrief uitgereik is vir Mnr. Malema," het Nicqui Galaktiou van Brian Kahn Prokureurs aan City Press gesê.

Sy het gesê die regspan het nog nie self die lasbrief gesien nie, maar is besig om Malema se hofverskyning vir volgende week met die owerhede te bespreek. 

Galaktiou het bygevoeg dat hulle die lasbrief "waarskynlik eers na die naweek" sal sien.

Malema sal na verwagting in Pretoria of Polokwane op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery in die hof verskyn. 

Die voormalige leier van die ANC-jeugliga het die afgelope week weer gesê hy sal in die hof verskyn as hy aangekla word.

Die saak hou verband met Malema se Ratanang Familietrust en sy aandeelhouding in On-Point Engineering, ‘n maatskappy wat miljoene gemaak het uit tenders van die regering in Limpopo.

Lees verder.

Volg Nuus24 op Twitter.

City Press

Lees meer oor: julius malema  |  valke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
68 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sommer_Ek...Eugene sê... Stuk gemors!!! En jy het baie kwaad geword....jou hele gaai man!!! Sit en vrek in die tronk!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Johannesburg - 06:45 AM
    Road name: Highway Protest
    FRIDAY - Cosatu will lead an anti eToll blockade of Highway routes - beginning 9am at Cosatu House the protest will move along M1 / N1 to Olifantsfontein Road, then back along N1 south to Diepkloof, N12 to M1 at Southgate, then M1 north to Braamfontein
  • Friday Johannesburg - 06:45 AM
    Road name: Cosatu Highway Protest
    UPDATE - A decision whether to proceed with todays action is pending after courts refused permission to protest late last night
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Investment Associate

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.