Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema se heraanstelling nié bespreek

2012-12-20 08:00
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, se versoek om sy heraanstelling gaan nie in Mangaung bespreek word nie, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gesê.

Malema se brief om sy werk terug te vra was te laat vir die program van die ANC se nasionale konferensie, het Mantashe aan joernaliste in Bloemfontein gesê.

Mantashe het gesê die brief is op 16 Desember – die eerste dag van die ANC se nasionale verkiesingskonferensie – ingedien.

Malema, die voormalige woordvoerder van die ANC-jeugliga Floyd Shivambu en die geskorste sekretaris-generaal Sindiso Magaqa, het die ANC se nasionale kongres gevra om die besluit deur die party se tugkomitee (NTK) omver te werp en hulle weer in hul onderskeie posisies aan te stel, het die Mail & Guardian Maandag berig.

"Ons is steeds lojale ondersteuners en lede van die ANC en is bereid om onder sy beginsels reggestel en gelei te word," het die drie in 'n gesamentlike verklaring gesê.

Die drie het ook onderneem om hulle in die toekoms beter te gedra.

Die trio het gesê hulle het nie hulself tot die hof gewend nie, omdat hulle glo die nasionale konferensie moet die tugproses hersien wat tot hul skorsing gelei het.

Mantashe het gesê die Malema-kwessie is deur die party se tugstrukture "afgehandel".

Hy het erken dat die kwessie op die konferensie bespreek kon word, maar die brief is te laat ingedien.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Kind hardloop terug na (moordenaar) pa en word doodgeslaan ... DIS ERG ! Cipeta, jy het meer moed as verstand ... more, oormore raak hy weer emosioneel onstabiel en jy of nog een van jou kinders word doodgeslaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Emmarentia - 17:46 PM
    Road name: Tana Road
    ACCIDENT before Hofmeyer Street
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.