Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema se grondwetlike reg geskend – Shilowa

2012-09-18 17:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Cope se faksieleier, Mbhazima Shilowa, het Dinsdag sy kommer uitgespreek oor die verbanning van Julius Malema by ‘n stadion in die Noordwes.

“Die verbanning van die eertydse president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, deur die Suid-Afrikaanse polisiemag om by Wonderkop-stadion in Marikana in te gaan om met stakende werkers te praat, moet op die sterkste wyse deur alle demokrate veroordeel word,” het Shilowa gesê.

‘n Woedende Malema is afgeneem waar hy deur die polisie voorgekeer en aangesê is om die gebied te verlaat.

Malema het beweer hy was uitgenooi voordat hy uiteindelik na sy motor teruggedwing is en deur die polisie uit die dorp vergesel is.

‘n Polisiewoordvoerder het vroeër gesê hy sal die redes uitklaar vir Malema se verbanning, maar niks het nog vorendag gekom nie.

Biskop Joe Seoka, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, het vroeër gesê hy het aansoek gedoen vir toestemming om tydens die saamkoms te praat.

Die terme was dat mense wat die byeenkoms bywoon, ‘n wit T-hemp dra sodat hulle geïdentifiseer kan word as deel van die groep wat veronderstel is om daar te wees.

Nietemin het nie almal die regte klere gehad nie en die vergadering het langer geneem as wat verwag is.

Geen beperking is geplaas op wie dit mag bywoon of wie mag praat nie, het Seoka gesê.

Shilowa het gesê: “Die Suid-Afrikaanse grondwet waarborg almal van ons, insluitend Malema, die regte om enige byeenkoms in Suid-Afrika sonder voorbehoud te mag toespreek binne die perke van die wet.”

Hy sê die polisie het geen wet of hofbevel genoem toe hulle Malema hierdie fundamentele regte geweier het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
53 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... suip jy sa's ? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.