Malema se appèl begin môre in Luthuli-huis

2012-01-22 09:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, sal Maandag in Luthuli-huis in Johannesburg wees om sy vyf jaar lange skorsing uit die ANC te beveg.

Die ANC se appèlkomitee onder voorsitterskap van Cyril ­Ramaphosa, lid van die nasionale uitvoerende komitee, sal besluit hoe lank die verhoor sal voortduur.

Malema voer onder meer in sy appèlaansoek aan die ANC se nasionale tugkomitee (NTK) het Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, “ongevraagd beledig” toe hy tydens die tugverhoor vir hom getuig het.

“Daar was geen gronde vir die ongevraagde belediging teenoor kameraad Sexwale dat sy getuienis ‘aan die absurde’ gegrens het nie,” lui Malema se betoog. Volgens Malema het Sexwale ’n beter begrip van die ANC se grondwet as enige van die ander getuies in die tugverhoor.

Malema se betoog berus grotendeels daarop dat die NTK hom nie die reg gegun het om om versagtende omstandighede te pleit nie; en ingevolge ’n wysiging van die ANC-jeugliga se grondwet is ’n skorsing uit die ANC nie noodwendig op die ANC-jeugliga van toepassing nie en is die jeugliga ’n outonome struktuur.

Volg Nuus24 op Twitter

- Rapport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.