Malema sal ANCYL-lekgotla toespreek

2012-02-08 17:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, sal die organisasie se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) en die media toespreek by die opening van die lekgotla in Pretoria vandeesweek.

Floyd Shivambu, ANCYL-woordvoerder, het gesê die liga se eerste vergadering van die NUK vanjaar sal Donderdag gehou word.

“Die gewone NUK-vergadering sal die organiserende en politieke ontwikkeling en vordering van die ANCYL sedert die vorige gewone vergadering in Julie 2011 bespreek,” het hy Woensdag in ‘n verklaring gesê.

Die liga se jaarlikse NUK-lekgotla sal van 10 tot 12 Februarie gehou word by die St. George Hotel in Pretoria.

“Julius Malema, president van die ANCYL, sal die lekgotla Vrydag open... wat bygewoon sal word deur al vyf top-beamptes van die ANCYL in die provinsies en drie leiers van die ANCYL per streek,” het Shivambu gesê.

Die ANC se nasionale dissiplinêre appèlkomitee (NDAK) het onlangs aangekondig Malema en sy woordvoerder, Floyd Shivambu, se appèl teen hul skuldigbevinding verlede jaar het misluk. Vier ander ANCYL-beamptes is ook skuldig bevind.

Hulle is daaraan skuldig bevind dat hulle die ANC in oneer gebring het en verdeeldheid in die party gesaai het.

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het gesê die ses se skorsing sal eers in werking tree nadat die vonnisse gefinaliseer is. Malema het 14 dae om versagtende omstandighede voor die ANC se nasionale tugkomitee te bring.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.