Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema-saak 'nie deur brand by hof geraak'

2012-10-20 11:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die brand wat ‘n gedeelte van die Polokwane-landdroshof vernietig het, sal nie die saak van geldwassery teen Julius Malema, die geskorste leier van die ANC-jeugliga, raak nie, het die departement van justisie Saterdag gesê.

“Geen van die polisieverklarings wat verband hou met daardie saak was naby die hof nie,” het Mthunzi Mhaga, woordvoerder van die departement, gesê.

“Ons moet nog ‘n assessering van die skade rakende hofdokumente voltooi, maar mense moenie paniekerig wees nie.”

Malema het op 26 September in dié hof verskyn op ‘n aanklag van geldwassery. Hy is op borgtog vrygelaat en sal na verwagting op 30 November weer in die hof verskyn.

Mhaga sê saak-lêers kan maklik weer hersaamgestel word as hulle in die brand vernietig was.

Verklarings kan weer geneem word en verslae van hospitale of lykshuise kan weer ingesamel word.

Dieselfde geld vir sake wat nog net gedeeltelik aangehoor is.

Sake sal na ‘n ongebruikte hofsaal by die hooggeregshof in Limpopo verwys word as ‘n tydelike maatreël.

‘n Vergadering van alle belanghebbendes, insluitend die departement van openbare werke, sal oor die naweek plaasvind om te verseker dat geregtigheid geskied.

Mhaga sê hulle wag nog vir die forensiese verslag oor die werklike oorsaak van die brand en oor vir ‘n assessering van die skade.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema  |  polokwane  |  brande  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

G.I Jane sê... Stuur Zuma om te gaan praat.Hy is tog die president.Of is hy bang vir hulle?? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.