Malema-saak: Lys van name bekend

2010-06-09 15:52
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die elf ander respondente in die boer van Rustenburg se saak teen die ANC Jeugliga-leier, Julius Malema, is bekend gemaak.

Die boer se regsverteenwoordiger, Fanie van der Walt, het bevestig dat beëdigde verklarings dié week by die Internasionale strafhof in Den Haag ingedien is.

Die elf ANC-lede sluit in, volgens 'n berig op RSG-radio, President Jacob Zuma, die minister van polisie Nathi Mthethwa, die hoof van die polisie Bheki Cele, die voormalige nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi, die minister van landbou, bosbou en vissery Tina Joemat Peterson, die minister van verdediging en militêre veterane Lindiwe Sisulu, die minister van intelligensie Siyabonga Cwele, die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils, die sekretaris-generaal van die ANC Gwede Mantashe, die minister van landelike ontwikkeling en grondsake Gugile Nkwinti en Pali Lehohla.

Hulle staan tereg op aanklagte van volksmoord en misdade teen die mensdom. Die aanklagte hou verband met die sing van vryheidsliedere.

 

- Die Burger

Lees meer oor: boere  |  hof  |  volksmoord

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

frankflower sê... Naar, Pienaar, Kotze... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.