Malema reg vir oorlog

2009-12-15 12:46
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Die ANC-jeugliga gaan enige pogings wat deur “gulsige geel kommuniste” aangewend word om die party oor te neem, bestry, het Julius Malema gesê.

“Indien die uitjouery ‘n aanduiding van die begin van ’n oorlog was, aanvaar ons die uitnodiging,” het Malema, die president van die jeugliga gesê met verwysing na die koue ontvangs wat hulle oor die naweek by die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) se kongres in Polokwane gekry het toe hy voor 'n skare uitgejou is.

Hy het Dinsdag aan die Nasionale Persklub van Pretoria gesê die leiers van die SAKP het korrup geraak en moet ’n les geleer word.

“Die geel ("yellow" - bedoelend lafhartig) kommuniste word deur gulsigheid gedryf. Hulle sing anti-korrupsie liedjies, maar hulle is self korrup. Alles omtrent die feit dat die SAKP die ANC wil oorneem is verkeerd.

"Hulle moet herinner word aan karakter, want om ander uit te jou toon nie baie karakter nie," het hy gesê.

Nadat Malema en Billy Masetlha by die SAKP-byeenkoms uitgejou is, het Malema na bewering vir Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC gevra wie nog ‘n voorsitter van die SAKP is.

Malema wou afgevaardigdes toegespreek het, maar sy versoek is afgekeur en hy het geloop.

Dit het aanleiding gegee tot ’n vurige debat tussen die ANC-jeugliga en die SAKP.

- Sapa             
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: anc-jeugliga  |  sakp

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.