Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema, mynwerkers dien klag teen polisie in

2012-08-21 07:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema, geskorste leier van die ANC se jeugliga (ANCYL), sal Lonmin-mynwerkers vergesel om klagtes teen die polisie in te dien.

“President Julius Malema sal leiers van die Lonmin-mynwerkers na die Marikana-polisiestasie [Dinsdag om 07:00] vergesel om ‘n polisiesaak van moord teen al die polisiemans en -vroue wat die 34 mynwerkers doodgemaak het, aanhangig te maak...” het Floyd Shivambu, voormalige woordvoerder vir die ANCYL, in ‘n verklaring gesê.

Pres. Jacob Zuma het ‘n kommissie van ondersoek aangestel om die voorval te ondersoek.

Die polisie het Donderdag op duisende werkers wat wapens gedra het, begin skiet terwyl hulle vanaf ‘n nabygeleë koppie, waar hulle dae lank bymekaar gekom het, gehardloop het.

Altesaam 34 werkers is doodgeskiet en meer as 70 mense het beserings opgedoen.

Die polisie het ook 260 mynwerkers ná die skietery vir openbare geweld in hegtenis geneem. Hulle is intussen in die Ga-Rankuwa-landdroshof borgtog geweier.

Die betogings het vermoedelik te make met mededingendheid tussen die National Union of Mineworkers (Num) en die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) oor erkenningsooreenkomste by die myn. Werkers wou ook meer betaal word.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
66 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Die regering is nie (en was nooit) 'n kinderoppsser of 'n lyfwag nie. Elkeen moet verantwoordelikheid aanvaar vir hul eie veiligheid. Die Rhodesiers het heel gelukkig en winsgewend geboer selfs toe 'n oorlog aan die gang was. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.