Malema mik na hoër hof

2010-05-20 07:32
Tweets Share Share line Print

Philip de Bruin, Die Burger

Kaapstad. – Die haatspraak-verhoor van Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, in die gelykheidshof in Johannesburg het weer ’n wending geneem.

Die verhoor, wat verband hou met ’n klag van AfriForum oor Malema se sing van ’n lied waarin die omstrede frase “Skiet die Boere” voorkom, sou aanvanklik begin Mei plaasgevind het, maar is deur die ­gelykheidshof tot Donderdag uitgestel.

Die formele verhoor sou egter nie Donderdag begin nie.

Die partye sou die hof net moes toespreek oor die prosedure wat met die verhoor gevolg moet word en dan sou ’n verhoordatum bepaal word.

Maar Dinsdag het Malema se prokureurs die hof in kennis gestel dat Malema vandag gaan vra dat die verhoor ingevolge die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie na die hooggeregshof verwys word.

Teen Woensdag laat het AfriForum nog nie kennis gegee dat die aansoek beveg gaan word nie.

Twee organisasies wat aansoek gedoen het om as amici curiae(vriende van die hof) tot die geding toegelaat te word, het intussen hul betooghoofde by die gelykheidshof ingedien.

Intussen het die Freedom of Expression ­Institute (FXI) gesê hy wil die hof graag ­toespreek oor onder meer “die ­korrekte benadering wat ­gevolg behoort te word met die beregting en oplossing van gevalle van ­haatspraak”.

- Die Burger

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.