Malema-liedjie: Luisteraars dreig om naak te hardloop

2011-11-19 19:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Oorlog het op die sosiale netwerk Facebook uitgebreek nadat twee platejoggies van Ukhozi FM geskors is omdat hulle die omstrede liedjie oor die geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, gespeel het.

Volgens ‘n bron wou die SABC aanvanklik vir Khathide “Thsatha” Ngobe en Ngizwe “Zulu Charmer” Mchunu afdank, maar die stasie het gepleit dat hulle slegs geskors moet word.

Luisteraars, van wie sommige gedreig het om naak buite die SABC se hoofkantore te hardloop uit protes teen die twee platejoggies wat geskors is, het ‘n Facebook-blad getiteld “Vriende en Ondersteuners van Zulu Charmer” oopgemaak om hul steun te wys. 

Die kontroversiële liedjie is deur Izingane Zoma, ‘n maskandi-groep, geskryf.

Volgens Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SABC, is Ngobe en Mchunu nie geskors oor die omvang van die liedjie nie maar omdat hulle die radiostasie se reëls verbreek het.

“Die SABC het ‘n komitee wat die musieklys deurgaan voordat dit aan die publiek gespeel word. Hierdie platejoggies het die liedjie gespeel voordat dit deur die komitee goedgekeur is.”

Gareth Cliff, bekende radiopersoonlikheid by 5FM, het glo ook die liedjie op sy ontbytprogram gespeel. Kganyago het gesê Cliff sal gestraf word indien hy die stasie se reëls verbreek het.

Die twee platejoggies was nie vir kommentaar beskikbaar nie.
 
iol.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: julius malema

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.