Malema kla oor 'agenda' teen Zuma

2010-06-07 04:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – "Mense" het 'n agenda teen pres. Jacob Zuma en wil seker maak daar is 'n "gaping" tussen hom en die ANC-jeugliga, het Julius Malema Sondag in Polokwane gesê.

"Daar's 'n agenda, daar is mense wat dag en nag werk om seker te maak daar is 'n gaping tussen u en die jeugliga," het Malema by 'n herdenkingsbyeenkoms vir Peter Mokaba in die teenwoordigheid van pres. Zuma gesê.

"Ons het die nuutste berigte gesien; hulle is niks, en u is die president; u moet u nooit laat onderkry deur kleinlikhede nie," het hy gesê, met verwysing na bewerings dat een van pres. Zuma se vroue, Nompumelelo, buite egtelike verhoudings gehad het.

"Hoe meer slegte berigte hulle skryf oor Zuma, hoe meer sal ons agter hom staan. As jy die president wil vernietig, skryf baie mooi goed oor hom.

"Zuma is president vandag, môre, en na 2012," het hy gesê terwyl die gehoor sy bynaam, "Juju, Juju", gedreunsing het en op vuvuzelas geblaas het.

Malema het later ook weer oor nasionalisering gepraat.

"Ons wil hê die ekonomie van Suid-Afrika moet in die hande van die mense van Suid-Afrika wees. Ons wil hê die myne van Sekhukhune moet aan die mense van Sekhukhune behoort... ons wil he die mense van Waterberg moet hulle grond besit.

"Ons wil terugkeer na dit wat die wit regime van ons weggeneem het. Ons wil seker maak die eise van die Vryheidshandves word 'n realiteit."

- SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.