Malema kap joernaliste

2010-03-21 14:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het gesê hy sal die toelaat dat die land “deur joernaliste regeer word” nie, het City Press Sondag berig.

“As ‘n mens nie versigtig is vir joernaliste nie, sal hulle die regering tot ‘n val bring. Ons sal nooi toelaat dat hierdie land deur joernaliste regeer word nie,” het hy Saterdag by ‘n menseregte-saamtrek in Bushbuckridge, Mpumalanga, gesê.   

Hy het weer sy kontroversiële “Skiet die Boer”-liedjie gesing en joernaliste daarvan beskuldig dat hulle onregverdig teenoor ANC-leiers en prominente swart politici optree.

Hy het gepraat nadat president Jacob Zuma Vrydag gesê het gerugte dat die regering op joernaliste spioeneer skep ‘n “totaal onaanvaarbare” scenario.

Nadat Zuma die Nuusmaker van die Jaar-toekenning by die Nasionale Persklub ontvang het, het Zuma gesê hy is bekommerd oor regeringsamptenare wat na bewering na die persoonlike bankrekeninge van ‘n City Press ondersoekende joernalis gekyk het.

- Sapa
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.