Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Malema kan skuldig bevind word' – kenner

2012-09-21 19:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema kan daaraan skuldig bevind word dat hy mynwerkers tot geweld aangehits het, ongeag of hy hulle beïnvloed het, het ‘n kenner gesê.

Carel Snyman, ‘n voormalige dosent in kriminele reg van die Universiteit van Suid-Afrika, het tot die slotsom gekom dat Malema nie ‘n geldige verweer teen die aanklagte van aanhitsing het nie.

Snyman is deur die vakbond Solidariteit gevra om ‘n ekspert-siening oor die kwessie saam te stel.

Die vakbond het later kriminele aanklagte van aanhitsing tot geweld en intimidasie teen Malema gebring, ná opmerkings wat hy aan stakende mynwerkers gemaak het om die myne “onregeerbaar” te maak.

Dirk Hermann, die adjunk algemene-sekretaris van Solidariteit, het Vrydag gesê Snyman het gevind Malema het nie ‘n geldige verdediging nie.

“Dit maak nie saak of die mynwerkers op enige wyse deur Malema se uitlatings beïnvloed is of nie,” het hy in ‘n verklaring gesê.

“Aanhitsing om enige misdaad te pleeg is strafbaar. Die definisie van aanhitsing onderskei nie tussen suksesvolle en onsuksesvolle aanhitsing nie.”

Hermann sê die verslag is aan die Valke gegee om hulle by te staan in hul ondersoek in die aanklagte teen Malema.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: julius malema
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Johan Moss die een wat jou gemaak het is 'n gedrog net soos die een wat jou gedra het. Gemors Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.