Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema het 'voorkeurbehandeling' gekry

2012-09-20 19:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema het voorkeurbehandeling van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) tydens ‘n tussenverkiesing in Limpopo gekry, het die DA Donderdag gesê.

‘n Tussenverkiesing is Woensdag in Seshego, deel van die stemdistrik in Polokwane, gehou.

“Mnr. Malema is eerstens toegelaat om die kiesstasie in sy konvooi te nader en is toegelaat om na die OVK se afgesperde gebied te ry wat om die kiesstasie was,” het Mmusi Maimane, ‘n woordvoerder, gesê.

Kiesers word gewoonlik slegs toegelaat om hierdie gebied te voet te betree om in die tou te staan sodat hulle hul kruisie kan trek.

Malema is ook toegelaat om die toue te vermy en hy is reguit na die stemlokaal.

In elke ander verkiesing het leiers van die DA en die ANC hul beurt afgewag, het die party gesê.

Die OVK is veronderstel om alle Suid-Afrikaners gelyk en regverdig te behandel.

“Mnr. Malema het gister (Woensdag) sy disrespek vir ander kiesers getoon deur nie in die tou te staan nie,” het Maimane gesê.

Die OVK het alle ander kiesers verbied om die stemlokaal binne te gaan terwyl Malema sy kruisie getrek het.

“Verteenwoordigers van die DA wat binne die stemlokaal was, sê die OVK het ‘n spesifieke opdrag gegee om ander kiesers uit die saal te  hou terwyl Malema stem,” het hy gesê.
 
“Spesiale reëlings is vir een individu getref terwyl ander kiesers buite in die tou moes wag.”

Sulke voorvalle is onaanvaarbaar en die party het aan die OVK geskryf om ‘n verduideliking te gee.

Kate Bapela, woordvoerder van die OVK, was nie onmiddellik vir kommentaar beskikbaar nie.

– Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jennifer Hartnick sê... MENSE!!!!!!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Pretoria - 09:24 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS can be expected approaching Fountain Circle
  • Saturday Kempton Park - 09:06 AM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.