Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema gewaarsku oor inmenging

2012-09-05 23:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg –  Collins Chabane, minister in die presidensie, het die voormalige leier van ANC-jeugliga, Julius Malema, en ander politici gewaarsku oor hul inmenging in loondispute, berig Eyewitness News.

Hy het gesê politici sal die gevolge van hul "opruiende stellings" moet dra.

Malema en Themba Godi, president van die African People’s Convention, het Lonmin se Marikana-myn besoek en werkers aangemoedig om die bedryf "onregeerbaar" te maak.

Dít volg nadat werkers by die myn begin staak het en 'n loonverhoging geëis het.

Chabane het gesê diegene wat nie deel is van die onderhandelings tussen die vakbonde en die mynbestuur nie, moenie betrokke raak nie.

"Hulle is nie werkers nie en hulle gaan na stakende werknemers en maak allerhande dreigemente. Hulle moet die gevolge dra van wat hulle sê."

Chabane lei die inter-ministriële komitee wat pres. Jacob Zuma aangestel het om die gebeure wat die skietery op 16 Augustus veroorsaak het, te ondersoek.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
51 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marinda Hibbers Pretorius sê... Nee wat Elize ons is volgens die regering op die oomblik heel onder op die lys van prioriteite...nee, wag...ons verskyn glad nie eers op die lys BEHALWE natuurlik ons geld, wel die is hoog op hul lys van prioriteite Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 07:58 AM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY TRUCK at Gilloolys Interchange - delays from Van Buuren Road
  • Wednesday Paulshof - 07:47 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS between Fourways and Sunninghill
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.