Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema en Shivambu vra Zille om verskoning

2012-06-15 15:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, en die geskorste  woordvoerder van die party, Floyd Shivanbu, het in hofdokumente verskoning gevra aan die Wes-Kaapse premier Helen Zille, het haar woordvoerder Vrydag gesê.

Pierre-Charl du Preez sê die twee het ‘n geskrewe verskoning ingedien toe hulle hul hofdokumente in die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien het.

Regter Lee Bozalek het Malema en Shivambu Donderdag beveel om verskoning aan Zille te vra nadat hulle lasterlike aanmerkings oor haar gemaak het.

Die twee, sowel as die jeugliga, is beveel om die aanmerkings wat hulle in 2009 gemaak het terug te trek en om Zille se regskostes te dek.

Zille wou Malema, Shivambu en die jeugliga aanvanklik vir R1,4 miljoen dagvaar.

Shivambu het Vrydag gesê hy wil nie kommentaar lewer oor die kwessie nie.

Zille sê Shivambu het haar ‘n “rassistiese meisie” en “siek vrou” genoem en het beweer haar bestuur, wat slegs uit mans bestaan, was haar kêrels.

Sy het ook die kwessie genoem van Malema wat haar uitvoerende raad in Februarie 2009 “’n groep rassistiese Helen Zille -tuinmans” genoem het by ‘n veldtog in Cato Manor, Durban.

Hy het by dieselfde veldtog glo na haar as ‘n “rassis”, “kolonialis” en “imperialis” verwys.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Die wat in Rosslyn of Uitenhage of PE of Oos-Londen en sulke plekke gebou word. Ja, hulle word mos plaaslik aanmekaargesit deur die NUMSA comrades. Hulle gaan hul werk verloor as mense nie meer plaaslike tjorre koop nie. Die ANC kaders spreek mos 'n mosie van wantroue uit teen hul NUMSA comrades as hulle nie die vrugte van hul plaaslike arbeid wil pluk nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.