Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema dalk teen naweek in boeie

2012-09-18 07:31
Tweets Share Share line Print
Video - Valke ondersoek Malema
Die Valke het bevestig dat Julius Malema ondersoek word vir die rol wat hy moontlik gespeel het in onrus by Suid-Afrikaanse myne. KYK
 

Kaapstad – Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga (ANCYL), kan moontlik voor die einde van die week in hegtenis geneem word, het Eyewitness News (EWN) Dinsdagoggend berig.

Dit volg ná die Valke se ondersoek oor bewerings van korrupsie teen Malema ten einde geloop het.

Malema het na bewering gedurende sy ampstermyn as president van die ANCYL verskeie sakemanne van Limpopo gehelp om tenders te wen.

EWN het bevestig dat die Valke se ondersoek oor Malema se Ratanang Familietrust, belastingonreëlmatighede en bewerings van tenderbedrog teen hom, amptelik voltooi is, en dat Malema moontlik al voor die einde van die week in hegtenis geneem kan word.

Die Valke het intussen ook gesê die polisie se speureenheid het die ondersoek oorgeneem na bewerings van aanhitsing tot geweld wat teen Malema gemaak is deur die vakbond Solidariteit.

Malema is Maandag toegang geweier tot ‘n byeenkoms waar mynwerkers in die Noordwes ingelig is oor verwikkelinge rakende hul eis vir beter lone.

Die polisie het Malema by die hek van die Wonderkop-stadion voorgekeer, waar die werkers vergader het vir die inligtingsessie.

Ná ‘n lang gesprek het Malema weggery. Hy is deur sowat 10 polisievoertuie vergesel.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: julius malema  |  valke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
85 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chanel Joy Fourie sê... Hoogs onwaarskynlik want die meerderheid wat vir die ANC stem kan skaars lees inelkgeval. Dis jammer, want ek voel dit beperk hulle vermoë om vir hulle self te dink... Leë beloftes is wat dit is. - Leeg. Dit gaan nie skielik werklik word sodra valse magte meer mag kry nie. Wens hulle kon dit besef. Of altans, vinniger besef... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Weltevreden Park - 17:11 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Beyers Naude Drive and the 14th Avenue exit
  • Wednesday Centurion - 17:10 PM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between John Vorster Drive and the Botha Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.