Malema binnekort vir haatspraak verhoor

2011-11-28 08:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se verhoor van Julius Malema vind Maandag en Dinsdag in Braamfontein plaas.

Die verhoor volg op drie haat-spraak-klagtes wat die Afrikanerbond (AB) teen Malema ingedien het, asook nog sowat 500 ander klagtes wat ander partye by die kommissie ingedien het.

Volgens Jan Bosman, hoofsekretaris van die AB, het die organisasie op 10 Maart verlede jaar ’n klag teen Malema ingedien nadat in die media berig is oor die “dubulu iBhunu”- (“Skiet die boer”-) lied wat hy as president van die ANC-jeugliga (ANCJL) gesing het.

Daarna het Malema dit weer op 22 Maart 2010 op ’n openbare vergadering in Mafikeng gesing. Op 23 Maart 2010 het die AB nog ’n klag by die menseregtekommissie ingedien.

Op 13 April 2010 het hy ’n derde klag teen Malema ingedien weens sy tirade op 8 April 2010 teenoor ’n korrespondent van die BBC, Jona Fisher.

Tot dusver is altesame 510 klagtes teen Malema by die MRK ingedien deur organisasies wat georganiseerde landbou en politieke partye insluit. Pieter Vorster, voorsitter van die AB, sal namens die organisasie ’n voorlegging by die verhoor doen. 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: julius malema  |  haatspraak

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.