Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema benadruk oproep vir nasionalisering

2012-09-19 10:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Julius Malema het kritici van die nasionalisering van myne vergelyk met diegene wat die einde van apartheid teengestaan het.

John Robbie, aanbieder van Talk Radio 702, het Malema Woensdag gevra hoe die nasionalisering van myne kan plaasvind en of dit aanneemlik is.

“Jy klink soos mense wat ons stryd vir vryheid teengestaan het,” het Malema geantwoord.

“Jy redeneer presies soos hulle redeneer het, dat ons nie die ekonomie kan bestuur nie... ek sê vir jou dit kan moeilik klink, tot dit gedoen is.”

Malema sê die regering moet “nie noodwendig” myne onteien nie, maar moet Botswana eerder as ‘n model gebruik, waar die staat 51% se aandele in die myne besit het.

“Hoekom het julle nie ‘n probleem met Botswana nie? [Mynmaatskappye] is meer as bereid om met die regering in Botswana te werk, maar as hulle hierheen kom, weier hulle,” het Malema gesê.

“Ek vra nie vir algehele nasionalisering nie. Ons moedig steeds die betrokkenheid van die privaatsektor aan. Ons praat van meer beheer en deelname van die staat in die ekonomie.”

Malema het ook gereageer op berigte dat die Valke hul korrupsie-ondersoek in hom voltooi het en dat hy binnekort in hegtenis geneem gaan word.

Hy sê hy is nie bewus van enige voorneme om hom in hegtenis te neem nie.

“Ek hoor dit by jou aan die begin van die program. Ek hoor daarvan in die koerante,” het Malema gesê.

“Ek word al sedert 2009 ‘in hegtenis geneem’,” het hy gesê.

Malema sê as die polisie hom in hegtenis wil neem, hoef hulle nie ‘n “onnodige bohaai op te skop nie”.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Net sê... Ja die sorglose jare voor 1994. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.