Malema: Zuma sal namens my praat

2012-01-06 19:09
Tweets Share Share line Print

Thabu Nchu – Die geskorste president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het Vrydag gesê dit pla hom nie dat hy nie oor die naweek ‘n kans gaan kry om by die ANC se eeufeesvieringe in Bloemfontein te praat nie.

“Ek is nie hier om te praat nie... President Zuma sal namens ons almal praat. Hy is gekies, of ons van hom hou of nie,” het hy aan ‘n skare mense by die Moroka-laerskool in Thaba Nchu in die Vrystaat gesê.

Die ANC se voorsitter, Baleka Mbete, het Woensdag aan verslaggewers gesê dat Malema nie Sondag ‘n beurt by die podium sal kry wanneer Zuma sy jaarlikse 8 Januarie-toespraak in Bloemfontein gaan maak nie.

Mbete het gesê dat alle boodskappe van ondersteuning, insluitende Malema s’n, in ‘n boekie saamgevat sal word wat aan die 100 000 mense wat daar verwag word uitgedeel sal word.

Malema het vir die eerste keer in die openbaar na Zuma as “stort-man” verwys by die ANC se konferensie in Limpopo in Desember 2011.

Voordat Malema Vrydag in Thaba Nchu aangekom het, het ‘n groep jongmense by die skool die “stort-liedjie” gesing.

Sommige van die jeugliga se leiers, insluitende die geskorste sekretaris, Sindiso Magaqa, het eers ‘n sirkel gevorm en die groep toe in sang gelei.

"Malema re rapedise rea e sokolela. Shawara ya re sokodisa," het hulle gesing.

Dit kan vertaal word as: “Malema bid vir ons, ons ly. Die stort-man gee vir ons probleme.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  julius malema  |  anc  |  anc-eeufees

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.