Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema: Zuma moenie weer lei

2012-06-16 07:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Julius Malema, geskorste voormalige leier van die ANC-jeugliga, het gesê pres. Jacob Zuma is stamgebonde, 'n diktator en veg teen enigiemand wat hom uitdaag.

Malema het 'n toespraak gelewer tydens 'n saamtrek van die Vriende van die Jeugliga in Thohoyandou in Limpopo.

Hy het gesê Zuma moenie tot 'n tweede termyn as leier van die land of dié van die ANC verkies word nie.

Malema het ook Zuma se gereelde kabinetsveranderings gekritiseer.

"Hoekom verander hy elke dag – dit is omdat hy nie goeie keuses maak nie."

Hy het ook ANC-lede gewaarsku dat Zuma hulle eendag die rug sal toekeer.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: julius malema  |  jacob zuma  |  politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarie Van Niekerk sê... Ai tog eintlik behoort ek my nie uit te laat nie, want hierdie slapgathouding in ons land wanneer dit kom by ernstige misdade is besig om total hande uit te ruk. Maar nee die skelm kommissaris Jackie Selebi kon mos nie vining genoeg van die destydse moord-en-roofeenhede ontslae raak nie. Daai was die room van ons land se speurders en hierdie tipe van gemors met ondersoeke het nie in hul tyd voorgekom nie. Magtig Zuma, Nathi Mthethwa en sommer die hele topbestuur van die polisie, kommissaris en almal, skrik tog wakker en kyk wat is julle besig om met ons land en sy mense aan te vang. Die ANC se heel dag die Grondwet waarborg elke person se reg op lewe. Ja he, van waar gehasie, wat van die reg op lewe van die mense wat so koelbloedig vermoor word en wie se moordenaars nooit vir hul dade gestraf word nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 07:34 AM
    Road name: Atterbury Road Westbound
    DELAYS between Selikats Causeway and Lois Avenue
  • Wednesday Pretoria - 07:33 AM
    Road name: Garsfontein Road Westbound
    DELAYS between Solomon Mahlangu Drive and Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.