Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Malema: Regering het teen sy mense gedraai

2012-08-23 16:56
Tweets Share Share line Print

Rustenburg – Die regering het niks gedoen vir die 34 mynwerkers wat in Marikana dood is nie, het die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, Donderdag gesê.

“Ons mense sal onder demokrasie beskerm word, maar die regering het teen sy mense gedraai,” het Malema gesê tydens ‘n gedenkdiens vir die mynwerkers wat tydens ‘n skietery met die polisie in Marikana in die Noordwes dood is.

Hy het lede van die regering daarvan beskuldig dat hulle die gedenkdiens slegs bywoon om voor die nuuskameras te verskyn.

Hy het die sakeman Cyril Ramaphosa arrogant genoem nadat sy beleggingsmaatskappy, Shanduka, Saterdag bekendgemaak het  hy sal R2 miljoen skenk vir die mynwerkers se begrafnis.

“Hy is soos, ons sal julle vermoor en betaal vir jul begrafnisse,” het Malema gesê.

“Die regering het nie daarin geslaag om betrokke te raak nie, want hulle is betrokke by die myn. Hierdie is ‘n myn-rewolusie en ons sal nie opgee nie.”

Die skare het Malema toegejuig terwyl hy gepraat het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Kyk hoeveel aandag Malema steeds bly trek 'n jaar nadat hy uit die ANC is! Lees net hierdie menigskolom. As Malema 'n party skep, SAL hy beslis meer stemme trek as die skamele 146000 wat die VF-Plus landwyd in 2009 getrek het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.