Malema: Nou gaan ek sakewêreld betree

2010-02-25 06:41
Tweets Share Share line Print

Waldimar Pelser

Johannesburg - Nou gaan Julius Malema éérs daai miljoene begin jaag.

Die leier van die ANC-jeugliga het sy amptelike toetrede tot die sakewêreld gisteroggend vurig aangekondig ’n dag nadat pres. Jacob Zuma gesê het dit skeel hom min waar en hoe Malema sy geld maak.

“Ek gaan nou begin sake doen. Ek moet die jeug in die sakewêreld lei,” het Malema in ’n onderhoud op die program Morning Live op SABC2 gesê.

Beeld het gister berig Malema het in Mei 2007 ’n huis van R1 miljoen in Polokwane kontant gekoop en verlede jaar ’n deposito van meer as R2 miljoen neergesit op nog ’n huis in Sandton.

Op ’n mediakonferensie Dinsdag het hy uitgevaar teen die media se gekrap aan sy geldsake.

“Ek het onbeperkte toegang tot Zuma. Ek is vriende met al die premiers. Ek is na aan al die ministers,” het hy toe gesê.

Gerugsteun deur dié netwerk loop hy die sakewêreld nou openlik tromp-op. Sy hoofbeswaar: Sodra ’n swart jongmens sake doen, dink mense hulle is korrup.

“Ek is nie korrup nie. Selfs al wou ek wees, het ek nie die mag om te sê waarheen tenders moet gaan nie. Ek is ook nie ’n openbare ampsdraer nie, en ek sal dit nie binne die volgende 15 jaar wees nie. Maar dit is ’n voorbeeld van skynende swart diamante wat aangeval word. Ek moet die vertroue van die jeug van Suid-Afrika herstel deur die sakewêreld te betree.”

Jan Taks is welkom om sy geldsake te bekyk, maar dié gesprek is privaat, het hy gesê.

- Beeld

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: julius malema

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.