Malema: 'Grondhervorming sal eenheid bring'

2011-08-02 11:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), sê grondhervorming sal eenheid in Suid-Afrika bewerkstellig.

Malema het Dinsdagoggend dié uitlatings tydens ‘n onderhoud met die omroeper Redi Tlhabi op Talk Radio 702 gemaak.

Hy het hom oor onder andere grondhervorming en nasionalisering uitgespreek.

Malema het grondhervorming voorgehou as ‘n manier om eenheid in die land te bewerkstellig.

"Die eenheid van ons mense is baie belangrik. Eenheid is een van die sleutelbeginsels van die ANC. Met die stand van sake nou is ons nie een nie.

“Ons is op ekonomiese vlak geweldig verdeeld. Jy het die wat het, en die wat nie het nie. Hierdie ekonomiese ongelykhede is wat ons verdeel," het hy gesê.

"Ons móét grond afneem ter wille van ons mense. Jy neem nie net 'n Afrikaner se plaas so af en laat dit vergaan nie. Wanneer jy grond het en daar moet huise gebou word, en daardie grond word besit deur iemand wat weier om dit te verkoop, dan moet die regering die grond kan terugneem sonder vergoeding. Jy moet in staat wees om dit te kan terugneem."

Hy meen “koloniseerders en setlaars” het grond by die oorspronklike eienaars gesteel.

“Om te wil voorstel dat dit nie op 'n gewelddadige manier gebeur het nie is onwaar. Daar is slawe van grondeienaars gemaak. En die mense wat die grond afgeneem het vind steeds baat daarby."

‘n Luisteraar het tydens die program ook ingebel en hom gevra of hy homself as ‘n kapitalis beskou.

"Ek is nie een nie. Kapitaliste is mense wat die bron van produksie besit. Ek besit nie die bron van produksie nie, so hou jou feite korrek,” het hy geantwoord.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
82 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.