Malema: 'Ek wil graag wit huishulpe sien'

2012-01-06 22:53
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die regerende party se eeufeesvieringe het Vrydag afgeskop met ‘n gholfdag en besoeke aan die gemeenskap deur pres. Jacob Zuma.

Nietemin sou die omstrede voormalige leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, waarskynlik as nuusmaker van die dag wegstap.

Terwyl Zuma deur tot deur besoeke in Botshabelo in die Vrystaat afgelê het, het Malema ‘n “mini veldtog” in Thaba Nchu gehou.

Malema se ondersteuners het gespot met hul ANC-leier deur die “stort-liedjie” te sing, ‘n verwysing na Zuma se verkragting-verhoor in 2006 toe hy gestort het om te verhoed dat hy vigs kry.

Malema het ook gesê dat een van sy grootste drome is om wit huishulpe te sien.

Wittes beheer alles, van produksie, myne en banke tot arbeid, het hy gesê.

“Dit moet verander. Ons wil in die volgende tien jaar wit huishulpe sien,” het hy gesê en ‘n oorverdowende applous van inwoners wat in die Moroka Hoërskool se saal saamgekom het gekry.

Malema het vinnig bygevoeg dat die beroep vir “ekonomiese vryheid” nie gesien moet word as ‘n manier om wittes uit te sluit nie.

In Botshabelo het Zuma aan inwoners belowe dat lopende water in Maart in die informele nedersetting aangelê sal word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: julius malema  |  anc  |  anc-eeufees

Lewer kommentaar op hierdie artikel
206 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.