Malema: ANCYL gaan veg vir Semenya

2009-10-24 22:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg- Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema het gesê dié organisasie gaan 'n veldtog voer vir Caster Semenya om as "'n vrou deel te neem".

Malema het Saterdag gepraat by die ANCYL se 65de herdenkingsdinee by die Johannesburgse buiteklub.

Dié dinee het Semenya, Khotso Mokoena en Mbulaeni Mulaudzi vereer vir die medaljes wat hulle by die Wêreldkampioenskappe wat vroeër vanjaar in Berlyn gehou is, gewen het.

Politici soos Winnie Madikizela-Mandela en Matthews Phosa het ook dié dinee bygewoon.

"As ons namens Caster praat, is dit nie oor haar nie, maar oor die behandeling wat vroue in landelike gebiede kry. Mense kyk neer op hulle," het Malema gesê.

'n Charismatiese Malema het die "mediahuise wat deur buitelanders besit word" gelooi vir die negatiewe berigte wat hulle oor Semenya gepubliseer het.

Oor The Star het hy gesê die rede hoekom hulle negatiewe berigte oor die ANCYL publiseer, is omdat hulle geen belangstelling in Suid-Afrika het nie.

"Hulle is nie van hier nie. Hulle gee nie om nie," het hy gesê met verwysing na die koerant se Ierse eienaarskap.

Malema het gespot en gesê die regering is 'n sub-komitee van die ANCYL en dat hy glo die Bafana-breier 'n Suid-Afrikaner moet wees.

– Sapa




 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

DeeVee sê... En so begin 'n nuwe dag ... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2009
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.