Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Majali 'n onskuldige slagoffer, sê ANC-hoë

2010-12-30 22:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die sakeman Sandile Majali is vervolg vir sy onselfsugtige bydrae tot die ANC, het Ngoako Ramatlodi, Majali se vriend en ook 'n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Donderdag gesê.

"Sandi is 'n voorbeeld van wat openbare opinie aan iemand kan doen," het Ramatlodi by 'n gedenkdiens vir Majali in die Bryanston Metodistekerk in Johannesburg gesê.

"Hy het tereggestaan en is skuldig bevind in die hof van openbare opinie."

Volgens Ramatlodi was Majali se grootste sonde dat hy die ANC ondersteun het en ook 'n suksesvolle sakeman was.

"Daar is mense wat wens hulle kon hier wees, maar hulle is bang dat hulle in die hof van openbare opinie sal verskyn. Hulle huil eerder stilweg in hulle eie hoekies," het Ramatlodi gesê.

Majali het ook gesê die ANC is nie skaam om met Majali verbind te word nie.

Die 48-jarige Majali is Sondagoggend in sy kamer in die Sandton Quatermain-hotel in Johannesburg dood gevind.

Die gedenkdiens is bygewoon deur verskeie ander senior lede van die ANC, insluitend die adjunk-minister van toerisme, Thokozile Xasa.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Cyberjerk Ingram sê... Blip hoogverraad ? Dan moet FW de Klerk ook op R80 000 borg uit wees ? Reg of verkeerd, FW het hierdie mense in ‘n desperate posisie geplaas. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 08:10 AM
    Road name: R21 Northbound
    SERIOUS ACCIDENT at Nellmapius Drive - HEAVY DELAYS from Olifantsfontein towards Pretoria - use alternative routes
  • Friday Pretoria - 08:09 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of tax/ senior tax specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.